PREEK NOTAS – DIE SABBAT –

January 11, 2018 Deon Allers No comments exist

“Die Waarheid Oor Die Sabbat”

Besef jy dat hierdie enkele onderwerp, “Die Waarheid Oor Die Sabbat” veroorsaak baie skeurings in Kerke tussen gemeente lede, tussen gesinslede en families en tussen besigheids kollegas? Baie mense se ons moet die Sabbat onderhou, ander se weer dat die onderhouding van die Sabbat niemand kan red of nader bring aan die Here nie. Is dit sonde om op ‘n Sondag kerk te hou? Wie is reg en wie is nie reg nie? Wat se Bybel oor hierdie onderwerp?

Luister gerus na ‘n studie en boodskap aangaande hierdie onderwerp deur om op die video te “click”.

Jy kan ook die preek notas aflaai deur om hier te “click”:  Die Sabbat Preek Notas

 

Hier volg die preek vanaf Deon se You Tube blad:

U kan dvd”s en cd”s bestel deur om op hierdie skakel te “click”

Volg ook gerus ons ander webtuiste: http://www.deonallers.co.za/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *