DOOP DIE WAARHEID OOR DIE KINDERDOOP

R70.00

DOOP – DIE WAARHEID OOR DIE KINDERDOOP

Die doop onderwerp is ‘n onderwerp wat baie misverstaan word en baie oor gedebateer word. Ons begeerte is om deur hierdie dvd vir u die waarheid oor die doop uit te lig vanuit God se Woord.

In hierdie dvd bespreek ons: die doop formulier van die baba doop. Verdere argumente om die kinderdoop te staaf. Huis gesinne wat in die Bybel gedoop is. Waar kom die besprinkeling dan vandaan?.Die metode van doop volgens die oorspronklike teks. Voorbeelde van mense wat geonderdompel was. Betekins van die onderdompleling. Glo eers en word gedoop. Kan die doop jou red en reinig van sonde?. Die doop is ‘n uiterlike beedl van die innerlike werk. Die voorwerp van jou geloof. In wie se Naam?

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DOOP DIE WAARHEID OOR DIE KINDERDOOP”

Your email address will not be published. Required fields are marked *