DIE VERHAAL VAN SIMSON 3 DVD REEKS

R100.00

Die unieke verhaal van Simson het elkeen aangegryp wat al daaroor gelees het. Maar dieper geestelike insig oor hierdie aangrypende verhaal sal elke kind van God diep aanraak en hul lewens op ‘n nuwe geestelike dimensie bring as hulle luister, verstaan en die geestelike beginsels van Simson se verhaal sal toepas.

In hierdie dvd verduidelik Past Deon uit God se Woord die tipologie van: Simson en die leeu, Simson en Israel, Simson en die Rotskloof van Etam, Simson se val, Simson se hare het weer begin om te groei, die soom van Jesus se kleed

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE VERHAAL VAN SIMSON 3 DVD REEKS”

Your email address will not be published. Required fields are marked *