HALLOWEEN EN DIE OKKULTIESE KONNEKTASIE -DEON ALLERS

R70.00

HALLOWEEN

Meeste kinders van God is onkundig aangaande die heidense feeste wat hulle vier en waar hierdie feeste hul oorsprong vandaan kry. En so is dit ook met die fees van halloween. Halloween se oorsprong en geskiedenis is diep gewortel  in die okkultusime en satanisme

Op die aand van die 31ste Oktober kom daar elke jaar groepe bymekaar soos die druids, wiccans en sataniste wat hulle rituele  beoefen wwaar daar bloedoffers, seksoffers en lewendige offers gebring word tot eer van samahein(satan). In hierdie dvd ontbloot Deon en F.H Havinga(stigter van ASERAC)die fees van Halloween

Ons gebed is dat alle onkunde in u lewe aangaande hierdie fees gebreek sal word.

In hierdie dvd sal u dinge leer soos: Halloween en sy oorsprong, halloween rituele wat gevoer word elke jaar, betekenis van die rituele, geestelike wette & simboliek

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HALLOWEEN EN DIE OKKULTIESE KONNEKTASIE -DEON ALLERS”

Your email address will not be published. Required fields are marked *