PINKSTER HERLEWING 12 DVD REEKS

R150.00

PINKSTER HERLEWING 12 DVD REEKS WAT INSLUIT 23 PREKE

& 6 UITREIKE

Hierdie dvd reeks sal die pinkster belewenis by jou laat herleef. Hierdie is Gees vervulde, Gees gedrewe, Woord gebaseerde, Jesus Christus verheerlikde, Bloed bedekte, duiwel uitdrywende, koordansende PINKSTER HERLEWING!!

Hierdie reeks sluit die volgende onderwerpe in: Vaardigwording van die Heilige Gees, Neem U Heilige Gees van my nie af weg nie, Pinkster, Entropie, Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan? Is jy waarlik kind van God? Die growwe gruwels, Esegiël gebore vir ‘n tyd soos hierdie, Herlewing & persoonlike herlewing, Die ark van God & die nuwe wa, Herlewing 1, Herlewing 2, Die geheime wapen van S.A, Pinkster is nie Pinkster sonder…, God se manier & die vleeslike manier, Die man van God & ou profeet, Die hoop van die regverdige, Waarom sou jy sterwe voor jou tyd? Bedroef nie Gees van die Here nie, Die rotskloof van Etam, Wat is die woorde van jou getuienis lied, Onderhoud met Wiets Oosthuizen, Onderhoud met Nick Fourie, Straat Evangelisasie: Brakpan 1Brakpan 2, Brakpan 3, Brakpan 4, Claremont JHB & Wolmer PTA

Woord & Sangebediening wat jou lewe sal verander.

https://www.youtube.com/results?search_query=deon+allers&aq=f
http://www.deonallers.co.za/index.html

Description

PINKSTER HERLEWING 12 DVD REEKS WAT INSLUIT 23 PREKE & 6 UITREIKE

6 reviews for PINKSTER HERLEWING 12 DVD REEKS

  1. Ek het al jou dvds Deon en sal hierdie reeks ook graag wil he asb

    • Bestel hom asb aanlyn

  2. Ek wil graag ook die Pinkster reeks he asb Deon

  3. Pinkster herlewing 12 cvd reeks 2

  4. Nee 1 stel asb

  5. 1 stel vd pinkster reeks hoop ek nou reg bestel Deon

    • Click op “add to cart”. Dan “view cart” dan “proceed to checkout”

  6. Wat is die koste tov die Pinkster herlewing en die bank besonderhede

    • Goeie dag. Hy is R250 courier geld ingesluit

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *