ROOK – KAN ‘n KIND VAN GOD DEEL HE DAARAAN?

R70.00

ROOK – KAN ‘n KIND VAN GOD DEEL HE DAARAAN?

Hierdie is ‘n onderwerp wat deur baie mense vermy word en waaroor nie graag gepraat wil word nie. In Past Deon se bediening loopbaan het hy nog nooit ‘n boodskap ooit gehoor wat toegewy was om die waarheid oor tabak gebruik te ontbloot nie. Maar, hier is nou ‘n dvd daaroor beskikbaar

In hierdie dvd word die volgende onderwerpe bespreek: Die geskiedenis van tabak – die sterftes aan sigarette ter wereld elke jaar – die wetenskap agter die sigaret – Die wetenskap van wat ‘n sigaret aan jou liggaam doen – Interesante feite rondom rook – die gebruik van die hookah of die hubbly bubbley – die gevaar van 2de handse rook – kan ‘n kind van God deel he aan rook?

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ROOK – KAN ‘n KIND VAN GOD DEEL HE DAARAAN?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *