Evangelis Rassie Erasmus Profetiese Woord 1967

November 5, 2017 Deon Allers 2 comments

Evangelis Rassie Erasmus

click hier om die foto te sien in die vorm van ‘n PDF 

Evangelis Rassie Erasmus

Geliefdes, wie kon vir Rassie Erasmus onthou? Volgens my was Rassie Erasmus Suid Afrika se kragtigste Evangelis wat beweeg het in bo-natuurlike krag van God. Ek erken natuurlik al die ander manne van God wat in ons land vir die HERE bearbei het, en dat so baie manne & vroue van God grootliks aan die Koninkryk van God gebou het in hierdie land. Ek voel maar nog altyd dat Rassie ‘n baie spesiale plek in my hart het, ek dink dit gaan oor sy persoonlike bekering & bediening getuienis!

Hy het in sy bedienings jare baie groot en kragtige profetiese woorde uitgespreek en hierdie berig wat die Sondag stem gepubliseer het bevat van sy grootste profesie. In hierdie berig praat Rassie Erasmus onderandere van die dood van Dr Hendrik Verwoerd wat vermoor was in die parlament Lees gerus die berig. “Click” op die foto of op die skakel en sien die berig

Sien ook die preek wat ek gepreek het en Rassie se profetiese woord bespreek tydens n preek, “click” op die foto:

 https://youtu.be/S784dV-KuPQ

Deon Allers

2 Comments on “Evangelis Rassie Erasmus Profetiese Woord 1967

  1. From Brazil meu nome é João Luiz moro no Brasil gostaria de saber que língua é essa em que país é esse e que igreja é abraço Deus abençoe

    1. Your question in English are as follows: “My name is Joao Luiz live in Brazil would like to know what language is this in which country this is and what church is embracing God bless”

      Thank you for commenting on our website. We are AFRIKAANS speaking from South Africa. We are Evangelical Penticostal. God bless you.

      Deon

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *