November 5, 2017 Deon Allers 2 comments

Evangelis Rassie Erasmus click hier om die foto te sien in die vorm van ‘n PDF  Evangelis Rassie Erasmus Geliefdes, wie kon vir Rassie Erasmus onthou? Volgens my was Rassie Erasmus Suid Afrika se kragtigste Evangelis wat beweeg het in bo-natuurlike krag van God. Ek erken natuurlik al die ander manne van God wat in…

October 25, 2017 Deon Allers 10 comments

(click hier om die brief af te laai) GEAGTE LERAAR VAN HELIKONPARK NG KERK Na aanleiding van die advertensie wat ek op sosiale media gesien het waar julle jul Oktoberfest adverteer, rig ek graag hierdie brief aan julle.  Een van die dinge wat julle adverteer is ‘n biertuin.  Hierdie Oktoberfest  en  bierdrink is sinoniem met…

September 14, 2017 Deon Allers No comments exist

Resumes of Apostles To: Jesus, Son of Joseph Woodcrafter’s Carpenter Shop Nazareth 25922 From: Jordan Management Consultants Dear Sir: Thank you for submitting the resumes of the twelve men you have picked for managerial positions in your new organization. All of them have now taken our battery of tests; and we have not only run the…

June 27, 2017 Deon Allers 3 comments

The author is unknown, but is believed to be a young pastor in Zimbabwe who was martyred for his faith in Jesus Christ. It was found in his study: “I’m part of the fellowship of the unashamed. I have the Holy Spirit’s power. The die has been cast. I have stepped over the line. The…

June 22, 2017 Deon Allers No comments exist

DOPING IN DIE HEILIGE GEES Mattheus 3 : 11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. By wedergeboorte het jy die Heilige…

June 17, 2017 Deon Allers 4 comments

GEBED Kolossense 4:2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging. Soos reeds aangedui is aan die heel begin van hierdie boek in die voorwoord, is enige verhouding, of dit tussen man en vrou, tussen ouer en kind, werkgewer en werknemer is, enige verhouding is gebaseer op kommunikasie. Sonder kommunikasie is enige verhouding dood….

June 17, 2017 Deon Allers 6 comments

WEET WIE JY IS IN CHRISTUS EN KEN JOU OUTORITEIT IN CHRISTUS As ek ‘n sterk “body builder” vat en ek sê vir hom om vir my ‘n 30 ton trok te stop wat op volspoed ry, sal hy dit kan doen met al sy spiere en krag? Nee! Maar as ek ‘n klein maer…